
Een van my Voornemens vir 2011 was om meer tyd te maak vir persoonlike foto’s en om meer gereeld te stop as ek iets mooi sou sien om af te neem. En hier is net weer ‘n bewys dat dit tog die moeitewerd is om soms af te trek en net om jou te kyk....
Click to view more images »