Durbanville Wedding – Nitida :: Sari & Peter » Herman Agenbag Photography

Durbanville Wedding – Nitida :: Sari & Peter

Herman - August 25, 2015 - 5:26 pm

Baie dankie. Jy het dit perfek opgesom!

Alicia Nel - August 25, 2015 - 5:16 pm

Sjoe hierdie foto’s is SO mooi – ek ken glad nie die paartjie nie maar mens kan hul liefde en respek vir mekaar ‘aanvoel’. Kan ook sien hierdie 2 mense het baie lag-oomblikke saam. Die man lyk so sjarmant en stylvol en die vrou SO pragtig. Ek het hierdie foto’s baie geniet.
Mag hulle baie blessings, geluk en goeie gesondheid geniet.

Your email is never published or shared. Required fields are marked *

*

*

There was an error submitting your comment. Please try again.

F a c e b o o k
R e c e n t   W o r k