
































































Rhebokskloof Wedding – Paarl :: Werner & Suzanne
Baie geluk julle tweetjies! Mag julle huwelik geseënd en vol voorspoed wees. Dit is só pragtig! Marietjie de Lange
Super mooi fotos!Suzanne jy het so pragtig gelyk en dt was so i lekker troue! liefde groete!
Herman, awesome foto’s! Legend.
Baie dankie vir almal se ongelooflike mooi komplimente oor die foto’s – dit word opreg waardeer! Herman
Stunning, Stunning, Stunning foto’s Herman!!!
Jou foto’s is so mooi!
Suzanne_jy was ‘n pragtige bruid!
Die fotos is pragtig,Herman!Werner jy lyk soos ‘n model en Zanne jy lyk nes ‘n feeprinses!
Baie Baie geluk Suzannie & Werner. Julle lyk werklik baie mooi.
Michelle & Fourie
Hi julle twee, baie baie geluk met die groot stap wat julle geneem het dis wonderlik om dit te sien. Julle het werklik mooi gelyk. Geniet elke oomblik daarvan. Michelle & Fourie.
“Beautifull” fotos & Venue – Het lekker gekuier! As ek aan jou dink van dogtertjie af toe Sat 7 Jan 2012 wat ‘n pragtige, mooie, stylvolle bruid baie geluk julle twee & seenwense vir die toekoms! Well done! xx
Pragtige fotos van ‘n pragtige dag en twee mooi mense. Nogmaals geluk Werner en Suzanne
Jul het stunnings gelyk, jy is die Bruid van die Jaar.
Suzanne jy het pragtig en stunning gelyk op jou troudag, jy is die Bruid van die Jaar.
Suzanne jy het stunning en pragtig gelyk op jou troudag, jy is die pragtigste Bruid van die Jaar. Sterkte en ‘n mooi jaar vir julle.
Suzanne jy het baie mooi gelyk, jy is die Bruid van die jaar. Sterkte vir jou en manlief vorentoe.
Julle foto’s is stunning! Zaan jy het so beautiful gelyk!!!! xxx
Suzanne, julle fotos is pragtig. Baie geluk met jul spesiale dag!
Fotos is baie mooi! Nogmals baie geluk Suzanne en Werner!
Jou foto’s is regtig bitter mooi en dit was vir ons ook ‘n groot lekkerte om die troue se blomme te doen.
Stunning!!! Stunning!!! Het nog nie sulke fotos gesien nie…
Fantastiese fotos Herman !!!
Gorgeous pics!
Great details shots! Well done!
WOW!!! Stunning…..
by Herman
23 comments