
Le Bac Paarl – Wedding Preview of Franco & Tania
March 30, 2012 - 9:46 am
Wow elke foto is net mooier en mooier. “Mag jul liefde vir mekaar helder skyn soos ‘n lighuis op ‘n donker nag.” Herman jy is geseend.
March 29, 2012 - 11:27 am
Wow al die foto’s is soooooo stunning! Maar ek wil tog een uitsonder as ek mag? Die een met Mické dit is onbeskryflik mooi….
Baie, baie dankie dat ons die spesiale dag met julle kon deel.
March 28, 2012 - 8:12 pm
Wow die foto’s is out of this world! Pragtig! Baie geluk weer julle 2 en baie dankie vir ‘n heerlike aand! Dankie dat ons kon deel wees.
by Herman
3 comments