





















































































What absolutely gorgeous photos!
Die fotos is pragtig,Dis `n model gesin.Die liefde blom hou aan water gee.
101% vir jou Herman, jy kan, hoor.
Tania JY het beeldskoon gelyk. Franco het self ook uitgehaal en gewys
Julle glimlagte en oe straal ‘n soort geluk uit wat getuig van liefde vir mekaar, vrede in julle harte en contentment met die wereld. Weereens jammer ons kon dit nie bywoon nie xxx blessings vir die toekoms saam. Herman, well done!
Mooiste troue wat ek in n lang tyd gesien het. Uitstekende foto of uitstekende fotograaf? Well done!!
Beautiful photos! Stunning couple! Well done Herman!
by Herman
5 comments