Strandkombuis Wedding – Rian & Nadine – Yzerfontein » Herman Agenbag Photography

Strandkombuis Wedding – Rian & Nadine – Yzerfontein

Ulla Jordaan - January 8, 2013 - 12:22 pm

Die fotos is absoluut pragtig! 🙂

Herman - December 6, 2012 - 8:29 pm

Baie dankie Roelien 🙂

Roelien - December 6, 2012 - 4:31 pm

Hi Herman,
Kosbare foto’s wat jy geneem het!
Ek sal ook verseker jou aanbeveel vir foto’s, jy wéét hoe en ook hoe om ‘n koue dag met wind van 100myl per uur na ‘n perfekte dag te laat lyk!

Mooi so!

Herman - December 5, 2012 - 10:43 am

Dankie vir die mooi woorde – Ek is bly julle is so tevrede met die foto’s. Die Weskus bly maar eenvoudig pragtig.. Al het die wind so gewaai. Altyd lekker.

Congradulations Nadine and Riaan!!!! What a stunning wedding, the photos are absolutly FANTABULOUS!!!!!!!!! We wish you and Rian everything of the best for your future.

Regards,

All staff at Nova Dental

Andrea Roux - December 1, 2012 - 8:10 am

Asemrowende mooi foto’s Herman. Dankie vir jou talent en moeite om hierdie dag vir Nadine en Rian vas te le.

Petro & Bertie Roux (Nadine se ouers) - November 27, 2012 - 9:36 pm

Hi Herman, Dit is baie mooi. Ek het geweet toe ek jou so vroeg al daar kry dat jy ‘n baie toegewyde fotograaf is wat baie lief is vir wat jy doen. Baie dankie vir die stunning fotos!!! Ek sal jou defnitief aanbeveel vir enige een wat wil stunning fotos laat neem. Jy laat dit nie eers so koud lyk soos wat dit was nie. Dis net stunning!

Your email is never published or shared. Required fields are marked *

*

*

There was an error submitting your comment. Please try again.

F a c e b o o k
R e c e n t   W o r k