De Doorns Wedding :: Nico & Carien » Herman Agenbag Photography

De Doorns Wedding :: Nico & Carien

Annatjie - March 26, 2013 - 4:35 pm

WOW!!!!! Dit is baie SPECIAL FOTO’S

Carien - March 26, 2013 - 1:10 pm

Herman…. Ek het nie woorde nie… Ek dink nie daar is ‘n beskrywende woord wat jou werk sal kan regverdig nie! Wow!

Daardie hande van jou moet in ‘n glaskas gesit word om ‘n ewigheid te hou!

Mag die res van jou werk net soveel seen inhou vir ander soos met ons!

Jy was die kersie op ons koek daardie dag! Geen afronding beter as Herman Agenbag s’n nie!

Alle seen en hartlike dank vergesel jou!

Carien 🙂

Your email is never published or shared. Required fields are marked *

*

*

There was an error submitting your comment. Please try again.

F a c e b o o k
R e c e n t   W o r k