Murasie Wedding – Gansbaai :: Waldo & Lani » Herman Agenbag Photography

Murasie Wedding – Gansbaai :: Waldo & Lani

Lisa - November 2, 2013 - 10:36 am

Laans jy en Wallas het pragtig gelyk flip dit is srunning venue en so baie moeite en jou final touch orals xx pics is amazing en weer hey dit so mooi laat lyk truly a blessed wedding x love julle x

Marilise van der Berg - October 15, 2013 - 12:31 pm

AWESOME……XX

Marietjie Mostert - October 12, 2013 - 1:57 pm

Regtig baie pragtige foto’s

Susan Louw - October 10, 2013 - 9:28 pm

Lieflike foto’s Herman!! jy is ongelooflik talentvol!!!

Herman - October 10, 2013 - 7:50 pm

Baie dankie julle! Dit was net n plesier gewees. Die reë het eintlik bygedra om mooi dramatiese foto’s te kon gee.

Lani - October 10, 2013 - 7:44 pm

Herman, ons fotos is asemrowend mooi en ons is so tevrede met alles. Jy het stunning fotos geneem ten spyte van al die reen en koue. Baie dankie vir alles.

Anne-Marie Fourie - October 10, 2013 - 3:50 pm

Pragtige foto’s van ons kinders – sien uit na die albums!

Herman - October 10, 2013 - 12:05 pm

Thank you Charl!

Charl Smith - October 10, 2013 - 11:45 am

AWESOME set of photos … Great Off Camera Flash use!!!

Matitia Agenbag - October 10, 2013 - 11:22 am

Baie pragtige foto’s veral die proteas en die foto’s in die skuur. Ongelooflik hoe neem van foto’s oor die jare verander het.

Bianca van den Engel - October 9, 2013 - 7:31 pm

What a lovely pictures!
Wishing you all the love and happiness in the world.

xxx

Murasie - October 9, 2013 - 5:47 pm

So, so pragtig!! Herman ten spyte van die weer, uitstekend!!

Your email is never published or shared. Required fields are marked *

*

*

There was an error submitting your comment. Please try again.

F a c e b o o k
R e c e n t   W o r k