Groenrivier Wedding :: Riebeeck Wes – Regardt & Deidré
November 7, 2014 - 8:14 am
Pragtige bruidspaar! ‘n Baie mooi troue en ‘n goeie fotograaf – beslis ‘n wen kombinasie!!!
November 7, 2014 - 7:17 am
Ongelooflik mooi! Baie dankie Herman! Ons kon nie vir ‘n beter fotograaf gevra het nie. Ons is mal oor ons fotos 🙂 almal is stunning!
November 5, 2014 - 2:24 pm
So trots om deel te te kon wees van hierdie troue. Jy laat ons werk nog mooier lyk.
November 5, 2014 - 7:00 am
Baie stunning foto’s. Alles was absoluut perfek. Wel gedaan. Bruidspaar behoort baie in hul skik te wees.
November 4, 2014 - 5:57 pm
Ah thank you Jo-Ann!! Appreciate your kind words!
November 4, 2014 - 5:32 pm
Gorgeous work, Herman …love the last two shots!!!!
by Herman
6 comments