Tag Archives: Travel & Personal Work

Weskus – Road Trip Hoogtepunte :: Deel 1

001

Hierdie is die 1ste van 4 Posts wat ek in die volgende paar dae gaan oplaai. Ek het deel uitgemaak van ‘n groep fotograwe “Drive by Shooters” wat jaarliks vir ‘n paar dae die pad inslaan, interessante dorpe besoek en net foto’s neem. Vanjaar was een van die hoogtepunte Wupperthal, wat in die Biedouw vallei...

Click to view more images »

Te Voet in Wupperthal – Deel 2

112

Click to view more images »

Oom Andries Fransman van Wupperthal – Deel 4

Oom Andries Fransman het baie gehad om ons te vertel in die paar minute wat ons binne sy woning op Wupperthal was. Alles was so perfek en netjies gewees tot op die fynste detail. Jy kon sien Oom Andries het trots in sy besittings. Dit was net na 8 uur op ‘n Donderdag oggend toe...

Click to view more images »

Caledon Canola Fields

Een van my Voornemens vir 2011 was om meer tyd te maak vir persoonlike foto’s en om meer gereeld te stop as ek iets mooi sou sien om af te neem. En hier is net weer ‘n bewys dat dit tog die moeitewerd is om soms af te trek en net om jou te kyk....

Click to view more images »

Personal Work – Gansbaai & Surrounds

001

Click to view more images »

F a c e b o o k
R e c e n t   W o r k